Home

Curro Hazeldean Private Skool is geleë te Silver Lakes, Pretoria. Hierdie gekombineerde, parallelmediumskool (Afrikaans & Engels) bied uitnemende onderrig aan leerders vanaf Graad R - 10. Curro Hazeldean het ook 'n Speelskool vir peuters vanaf 3 jaar.

Curro Hazeldean Private School is situated in Silver Lakes, Pretoria. This combined, parallel-medium school (Afrikaans & English) offers outstanding education to learners from Grade R - 10. Curro Hazeldean also has a Play School for toddlers from 3 years old.

PDF.png
Application Form
 PDF.png
Aansoekvorm
 

preview

BOODSKAP VAN DIE HOOF

Wat ‘n voorreg om u vanuit die Curro-familie te groet. Daar is hedendaags ‘n skuif in die Suid-Afrikaanse onderwysopset aan die gang. Waar talle Suid-Afrikaners en spesifiek Afrikaners nie voorheen die privaat skoolopsie oorweeg het nie, is dit duidelik dat daar ‘n kopskuif onder hulle ontstaan het en dat ‘n skool met die kaliber van CURRO ernstig oorweeg word. In ons derde bestaansjaar kan ons met dankbaarheid getuig dat ons van ‘n aanvangsleederstal van 310 in 2008 gegroei het na ‘n mooi getal van 700 leerders in 2010. Ons is baie opgewonde oor die personeel wat ons vir 2010 kon aanstel. Personeel bly ‘n skool se grootste bate, ‘n bate wat die sukses van die skool sal bepaal. Verskeie vak- en buitemuurse spesialiste gaan verseker dat ons die goeie momentum wat ons in jaar een bewerkstellig het, verder sal kan genereer. CURRO bied bekostigbare privaat skoolonderrig en dit word boonop in Afrikaans gewaarborg. Die parallelmediumopsie is die beste van twee wêrelde – ‘n ruimte wat kinders ten beste vir die uitdaging van die samelewing voorberei – in sy of haar moedertaal. Volkome tweetaligheid word deur hierdie benadering gewaarborg en Afrikaanssprekende ouers kan rus in die wete dat hul kinders gemaklik in Engels sal kan kommunikeer, leer en werk.  As u op soek is na ‘n skool waar ouwêreldse Christelike waardes nog ‘n manier van lewe is, is CURRO dié skool, nommerpas vir u! Die fundamentele waardes wat ons by die skool aanhang is LIEFDE, LOJALITEIT EN RESPEK.  CURRO waarborg onderwysers wat ‘n hart het vir kinders en wat die Here as middelpunt van hul lewens verklaar. Ons glo dat die beste manier om kinders op te voed, geleë is in die verhoudinge wat tussen toegewyde onderwysers en hul leerlinge gesmee word. In klasgroottes van maksimum 20 per klas, is dit natuurlik soveel makliker.  Van CURRO-leerders word verwag om die waardes waarvoor hul skool staan deur voorbeeld voor te leef. Die toets vir CURRO-ambassadeurskap is gesetel in hulle netjiese voorkoms, verantwoordelike optrede en Geesvervulde lewens.  Ons glo dat ons besig is om ‘n skool te bou en te vestig waarop die hele skoolgemeenskap uiters trots kan wees. Ons visie is om die gebied van akademie, sport en kultuur sterk mededingend te funksioneer. Ons wil onsself so gou moontlik as ‘n baken van voortreflikheid vestig in ‘n omgewing waar tweede beste net eenvoudig nie goed genoeg is nie. As jy nog nie deel is van die CURRO-familie nie, sal ek jou graag persoonlik wil ontmoet sodat ons mekaar beter kan leer ken. Moontlik is dit dan die begin van ‘n mooi verbintenis tussen twee groeperinge wat saam inspirerende en saakmakende besluite oor die onderwystoekoms van ons kinders kan maak. 

Dr. Louis Dey 

MESSAGE BY THE PRINCIPAL

What a privilege to greet you from the CURRO family. South Africa is currently experiencing a paradigm shift in education. Previously few South Africans considered the option of private schooling. Nowadays parents seriously consider a private school such as CURRO. In our third year of existence we are grateful for a growth in learner numbers from 310 to 700. We are truly excited about the new staff members who will join us in 2010. Teachers remain a school's best asset which will determine its success. Various subject and sport experts will ensure that we maintain the positive momentum created during our first year. CURRO offers affordable private education in your child's mother tongue (English/Afrikaans). The parallel medium model ensures the best of two worlds - an environment which optimally prepares a child for the challenges of our society - in his/her mother tongue. Children become truly bilingual. If you are seeking a school with old-world Christian values, CURRO is the school for you. We uphold fundamental values such as LOVE, LOYALTY AND RESPECT. CURRO guarantees teachers who are dedicated to children and who declare God as the centre of their lives. We believe that the best way to educate a child is to establish a firm relationship between the child and his/her teachers. This is of course possible in classes that don't exceed 20 learners. CURRO learners are expected to be living examples of the values we uphold. The test as ambassador lies in their neat appearance, responsible behaviour and fulfilled lives. We believe that we are building a school of which the community can be very proud. It is our vision to be respected competitors in the field of academics, culture and sport. We hope to establish ourselves as a pillar of excellence in a community where second best is just not enough. If you are not yet part of the CURRO family, I would like to meet you and get to know you better. It could be the start of a meaningful new relationship between two groups who will make important and inspiring decisions about the education and future of our children.
Dr. Louis Dey 

Announcements

Nuusbrief 2010-4

2010/03/06 08:33:38 AM

 

Nuusbrief/Newsletter 2010-4

Netball 2010

2010/02/24 02:26:07 PM

The netball season has started and we practise on Mondays, Tuesdays and Thursdays from 15:00 - 16:30.

Kliek op die sportblad om die inligtingsbrief met al die datums te sien.

Dates on the sport page above

TOETSE / TESTS

2010/02/01 08:17:07 AM

U kan die volledige toetsrooster en toetsafbakening vir die 1ste kwartaal aflaai vanaf ons CURRICULUM-blad hierbo.

You may download the test timetable and test detail for the 1st term from our CURRICULUM page above.

WEEK PROGRAMME 8-12 March 2010

2010/01/18 08:34:45 PM
Monday 8 March 2010 DAY 6
Netball practice
Dinsdag 9 Maart 2010 DAG 1
Netbal - gradering by Curro
Wed 10 March 2010 DAY 2
Netball - grading at Curro
Junior koor 13:00 - 13:45
Senior koor 13:45 - 14:45
Dond 11 Maart 2010 DAG 3
Netbaloefening (14:00-14:45) 
Friday 12 March 2010 DAY 4

SKOOLVAKANSIES / SCHOOL HOLIDAYS - 2010

2009/12/12 08:45:00 AM
1ste Kwartaal /1st Term:
    13 Jan – 26 Mar
2de Kwartaal / 2nd Term:
    12 Apr – 9 Jun
Vakansie/holiday: 27 Apr-1 Mei/May
3de Kwartaal / 3rd Term:
    13 Jul – 17 Sept
4de Kwartaal / 4th Term:
    4 Okt/Oct – 26 Nov
School holidays that fall within a school term in 2010:
22 Mar 2010
26 April 2010
9 Aug 2010

ATKV

2009/12/12 08:35:08 AM
ATKV-datums en temas vir 2010 is beskikbaar op die KULTUURBLAD/CULTURE hierbo.

2010 YEAR PROGRAMME

2009/12/12 08:32:48 AM

 

Please refer to the NEWS page above to download the 2010 Year Programme.

Kliek asb op die NEWS-blad hierbo om die 2010 Jaarprogram af te laai.

Subscribe

Subscribe to our Newsletter and SMS notifications.  You can unsubscribe at any time in the future.

 
Name:
Surname:
Email:
Cell: